Volle Evangelie Kerk - Keimoes

 

 

 


                  Skakels


 


 

VEK Leerstelling

 Die Volle Evangelie Kerk van God in Suid-Afrika se leerstellings en lidmaatskap handleiding

Moriel Ministries

 Jacob Prasch, die direkteur van Moriel Ministries  is 'n Hebreeus magtige evangelis wat hom sterk uitspreek teen die  valse leeraars van ons tyd. Hy gee fantastiese Bybels gefundeerde lering.

Bible Guidance

Prof. Johan Malan is iemand wat die eskatologie goed bestudeer en 'n puik lering daaroor gee, hy wys ook dat die vergeestelikingsteologie groot skade aan die profesieë berokken.

Nikos Ministry

Dr. Jan van Wyk, 'n internasionale spreker, het 'n passie om die lokale gemeente op te bou in lering. Hy gee lering oor die eindtye, Heilige Gees en vele meer onderwerpe.